Monday 19 November 2012

Clint is For Sale


Buckskin reun (Clint). 8 jaar oud, 15hh en mag dalk hoër wees. Ingebreek en basics in plek. Baie goeie hacking perd. Spring tans 1m sonder ruiter, kan maklik hoër gaan. Hy is QH kruising. Sal baie goed wees in dreseer met meer training, hy sal goed wees in speed events. Sagte mond. Hys baie stewig gebou. Nie vir beginner ruiter nie. Farrier trained. Word maklik gevang in die hoek. Skrik maar nog bietjie, maar min. Hy sal nooit in sy lewe mense byt of skop nie, en sal ook nooit bok nie tensy te lank los. Rede van verkoop, het dringend geld nodig. R30 000. Bronkhorstspruit / delmas, he lives out and goes barefoot. En verloor nie maklik gewig in die winter nie.







No comments:

Post a Comment